Tafelberg, Maroela Media en Google Musiek - LT Afrikaans Episode 030
From Let's Talk Network Wiki
Contents |
Klank
Video
In Hierdie Potgooi
Gaste
Ons kontakbesonderhede
- Twitter: @ltafrikaans
- Facebook: www.facebook.com/LTAfrikaans
- Google+: LT Afrikaans
- e-pos: afrikaans@letstalknetwork.tv
In die Nuus
- Tafelberg is nou een van die sewe natuurwonders van die wêreld!
- Chanelle Henning moord
Algemeen
'n Gesprek oor Maroela Media en hoekom dit die lekkerste Afrikaanse kuierplek op die internet is.
"Tekkies"
Maroela Media Woord van die Week
Cecilia se gunsteling "taaltoffie" van die week: vlerksleep

