Opsomming van 2011 - LT Afrikaans Episode 032

From Let's Talk Network Wiki

Jump to: navigation, search

Contents

Klank

Video

In Hierdie Potgooi

Ons kontakbesonderhede

Kalender

LTA is met vakansie. Eerste episode van 2012 sal op 12 Januarie uitgesaai word.

Opsomming van 2011

Beste Episodes van 2011

  • Episode 4 - Expats
  • Episode 8 - Long drops saam met Mike Nieuwoudt
  • Episode 16 - Boeke oor die Bosoorlog saam met Paul Els
  • Episode 22 - Malema onder in die Taalvoedselketting saam met Jacques de Wet
  • Episode 30 - Tafelberg, Maroela Media en Google Musiek

Beste Raad van 2011

  • Dropbox
  • WhatsApp
  • Evernote
  • Afrikaanse taalkoppelvlak vir Windows en Microsoft Office

Beste Winskopies van 2011

Beste Woorde van 2011

  • "Om ‘n poep gevoer te word"
  • Vrymoer
  • Tweedehandsemotorverkoopsmannevakbondstakingsvergaderingsameroeperstoespraakskrywerspersverklaringuitreikingsmediakonferensie-aankondiging (136 letters)
  • grondboontjiebotterbroodjiebordjies (tongknoper)
  • aapstert / aapstertjie
  • baldakyn
  • vywer
  • patertjie-langs-die-kant
  • toepassingsprogramontwikkelaar
  • toep; toeps
Personal tools