LT Afrikaans Episode 027: Pythagoras en Lego
From Let's Talk Network Wiki
Contents |
Klank
Video
In Hierdie Potgooi
Gas
Ons kontakbesonderhede
- Twitter: @ltafrikaans
- Facebook: www.facebook.com/LTAfrikaans
- e-pos: afrikaans@letstalknetwork.tv
In die Nuus
- ANC Jeugliga se optog
- DA se nuwe parlementêre leier
- Wi-fi binnekort op Mango vlugte beskikbaar
- Gautrein probleme
- Uit 7 biljoen mense, hoeveelste is jy?
Op die Kalender
- 10-31 Okt: Sensus 2011
- 18-30 Okt: Dinsdae by Morrie, Pretoria Staatsteater
- 8 Okt - 6 Nov: Tree Aan, Pretoria Staatsteater
- 26-28 Okt: WineX, Sandton Convention Centre
- Whisky Live Fees
- 2-4 Nov: Kaapstad
- 9-11 Nov: Johannesburg
- 17-19 Nov: Ficksburg Kersiefees, Ficksburg
Algemeen
- Lego, en Blox Universe.
- Brick Fair, 6-7 Nov by Irene Mall, Centurion.
- 'n BrickFair of LegoCon is 'n byeenkoms van Lego aanhangers en maatskappye. Die doel is om te wys wat nuut is in die wêreld van Lego en gee die uitstallers kans om die goed wat hulle ure lank sit en bou vir iemand te kan wys. Baie LUGs span saam om groot skeppings bymekaar te sit vir die byeenkomste, soos stede, oorloë, ens. Mens kan gewoonlik ook van die nuutste Lego koop by die byeenkomste want baie verskaffers stal ook uit.
- 'n LUG of Lego User Group, is 'n groep van mense wat saam kom agv hulle belangstelling in Lego. Hulle praat oor die nuutste Lego wat uitgekom het en deel met mekaar hulle Lego skeppings. Meeste LUGs is op die internet waar hulle in forums gesels, fotos oplaai, ens. Die LUGs probeer ook waar moontlik by mekaar uit kom. By die byeenkomste hou baie LUGs Lego bou kompetisies en Lego "wargames", en wys die ander wat hulle onlangs gebou het.

