LT Afrikaans Episode 021: Darren Scott het nou genoeg tyd om Gautrein te ry!
From Let's Talk Network Wiki
Contents |
Klank
Video
In hierdie potgooi
Ons kontakbesonderhede
- Twitter: @ltafrikaans
- Facebook: www.facebook.com/LTAfrikaans
- e-pos: afrikaans@letstalknetwork.tv
In die Nuus
Op die Kalender
- Johannesburg:
- 2-4 Sept: Getaway Show, Coca-Cola Dome
- 10-11 Sept: Wedding Expo, Coca-Cola Dome
- 15-18 Sept: Taste of Joburg, Monte Casino
- 24 Sept: Nasionale Braaidag, Jou Naaste Braai
- 29 Sept - 2 Okt: Sexpo, Gallagher Estate
- 30 Sept - 2 Okt: rAge, Coca-Cola Dome
- 1 Okt: Waterkloof Lugskou, AFB Waterkloof
- 26 Okt: MyBroadband Conference 2011, Vodaworld
- Kaapstad:
- Tot 14 Sept: Grand Café and Beach se Grand Wine Evenings
- 1 Okt: Earthwave Beach Festival, Surfer's Corner, Muizenberg
Algemeen
- Geskrewe kommunikasie: begin dit nie té informeel raak nie?
- Gautrein statistieke vir die eerste maand (Engelse berig)
- Vir kinders: Ronnie en die Ystergeweer
Woord van die Week
- Google Doodle = "Google Krabbel"
- Google se oulike krabbel vroeër die week: Freddy Mercury se 65ste verjaarsdag
- Vermaanding vs. vermaandag (vs. verdag, vermaand, verjaar)

