LT Afrikaans Episode 008: Long drops

From Let's Talk Network Wiki

Jump to: navigation, search

Contents

Klank

Video

In hierdie potgooi

Gas

Ons kontakbesonderhede

Onderwerpe

In die Nuus

Op die Kalender

"Tekkies"

  • Kampstories, Land Rovers, en long drops!

Woord / Sê-ding van die Week

  • "so-by-so"
  • "vrymoer"

Resep van die Week

Jacqui se nie-so-goedkoop-boeliebief

2 blikkies boeliebief
1 pakkie repiespek
1 blikkie pynappelringe
4 - 6 eiers
1 soetrissie
Uie
Bietjie melk
1 koppie cheddarkaas

Sny boeliebief in skyfies.
Sny pynappelringe in helftes.
Neem een skyfie boeliebief en een skyfie pynappel en plaas teen mekaar en maak vas met repie spek.
Pak in oondbak.
Braai uie, soetrissie en oorblywende spek saam (in ‘n pan, met bietjie olie onder in).
Gooi ook in oondbak.
Meng melk en eiers saam en gooi in oondbak.
Bak in oond totdat eiers gestol het.
Strooi gerasperde kaas bo-oor en sit weer in oond tot kaas gesmelt het.

Jy kan die hele storie ook “opspice” met chilipoeier, Spaanse paprika, gemaalde komyn, swartpeper, koljander, ens. wat jy in die melk en eiermengsel inroer. En ‘n vars kruiespriet of twee kan die vertoon verbeter, die smaak ook.

Personal tools