LT Afrikaans Episode 004: Expats
From Let's Talk Network Wiki
Contents |
Audio
Video
- Direct Download Video LTAfrikaans_E004_ipod.mp4
- Direct Download Video LTAfrikaans_E004_med.mp4
- Direct Download Video LTAfrikaans_E004_high.mp4
- Direct Download OGG Video LTAfrikaans_E004_med.ogv
In hierdie potgooi
Gas
Ons kontakbesonderhede
- @ltafrikaans
- feedback@ltstar.tv
- Los vir ons 'n Skype boodskap by +27 11 083 7833
Onderwerpe
In die Nuus
- iPad 2 vrygestel
- Internet Explorer 6 (IE6) horlosie: ie6countdown.com
- Charlie Sheen se vinnige groei van volgelinge op Twitter
- Jakaranda Radio - slegs in Afrikaans! - op die internet: ja.fm
- NASA se pendeltuig 'Discovery' tree af
- Forbes se lys van ryk mense is uit: forbes.com
Op die Kalender
- 10 Maart: Internasionale Dag van 'Awesomeness'
- 11 Maart: Flieks: 'Red Riding Hood' en 'Battle for LA' kom uit
- 18 Maart: Flieks: 'Paul!'
"Tekkies"
- Opsoek na die waarheid agter 'Flight Mode' op die CAA webwerf
- Optrede van expat Afrikaners in die buiteland - 'n gesprek
- Bohaai oor Hitlersaluut in Duitsland
- Facebook hoax
Raad van die Week
Moenie 'n iPad koop nie!

