LT Afrikaans Episode 003: Die Ander Staatsrede

From Let's Talk Network Wiki

Jump to: navigation, search

Contents

Audio

Video

In hierdie potgooi

Ons kontakbesonderhede

Onderwerpe

In die Nuus

  • Die einde van IPv4
  • Telkom se ADSL is nie vinnig óf maklik nie!
  • Selfone is (alweer) gevaarlik vir swanger vrouens
  • RICA registrasies - afsny datum vir registrasie is Junie
  • Gautrain konstruksie is amper klaar

Op die Kalender

"Tekkies"

  • Rekenaars vir kinders
    • Op watter ouderdom gee jy vir jou kind sy eerste rekenaar?
    • Watter sagteware laai jy?
    • Gee jy jou kind 'n voorsprong?

Raad van die Week

Resepte van die Week

Potbrood

  • 500g Bruismeel
  • 5 ml sout
  • 340 ml bier
  • 1 pak bruin uiesop
  • Half en uie in blokkies gesny
  • n' Handvol van kaas
  • 250g Tin tamatiepuree
  • Eetlepel knoffel

Voorverhit die oond tot 180º C. Spuit ‘n broodpan met kleefwerende middel. Sif die bruismeel en sout saam. Meng die res van die bestanddele saam en voeg die bier by en meng goed. Skep in die bereide pan en bak sowat 1 uur lank. Laat afkoel en keer uit.

Ystervarkies

Personal tools