LT Afrikaans Episode 002: Ons is nog hier!

From Let's Talk Network Wiki

Jump to: navigation, search

Contents

Audio

Video


In hierdie potgooi

Gaste

Ons kontakbesonderhede

Onderwerpe

  • Steve Jobs gaan met verlof, maar Apple aandele verloor nie waarde nie
  • Die Jaar van die Een
    • Datums: 1/1/11; 1/11/11; 11/1/11; 11/11/11
    • Vat die laaste twee nommers van die jaar waarin jy gebore is en plus dit met hoe oud jy word hierdie jaar, en die antwoord sal 111 wees
    • 2011 is gelyk aan die som van 11 opeenvolgende priemgetalle: 2011 = 157 + 163 +167 + 173 + 179 + 181 + 191 + 193 + 197 + 199 + 211
    • Vir verdere wiskunde, volg @mathematicsprof op Twitter
  • Op die Kalender
  • Tegnologie vir Ouma en Oupa
    • Skoot- of tafelrekenaar?
    • PC of Apple?
    • Waarheen vat jy die rekenaar as hy breek?
  • "Citizen Journalism"
  • Woord van die Week
    • Hanskakie
  • Resep van die Week
    • Appeltert
Personal tools