LTAfrikaans Episode 013: OPSA, Eskom en Vaseline
From Let's Talk Network Wiki
Contents |
Klank
Video
In hierdie potgooi
Gaste
Ons kontakbesonderhede
- Twitter: @ltafrikaans
- Facebook: www.facebook.com/LTAfrikaans
- e-pos: afrikaans@letstalknetwork.tv
- Los vir ons 'n Skype boodskap by +27 11 083 7833
In die Nuus
- Gauteng toltariewe: fin24.com
- Vandag is RICA dag! mybroadband.co.za
- Vodacom-gebruikers sien rooi: afrikaans.news24.com
- Google+ vs. Facebook afrikaans.news24.com
- Nog 'n koninglike troue - Prins Albert II van Monaco gaan trou met Charlene Wittstock: cbsnews.com
Op die Kalender
- 20 Junie - 3 Julie: Wimbledon
- 27 Junie: Veiling van Francois van Coke se "Bloedsuiers" 'fangs' - Geluk aan Hendrik van den Berg!
- 23-30 Junie: Koos Kombuis se Brooklyn Babalaas
- 22 Junie - 22 Julie: So You Fink You Can Rap Kompetisie van WatKykJy?
- 6-9 Julie: Groet die Grotman by Pretoria Staatsteater
- 6-9 Julie: Liewe Heksie by Pretoria Staatsteater
- 11 Julie: "Tree Aan" by Pretoria Staatsteater
- 13 Augustus: Koop 'n Afrikaanse Boek Dag!
Algemeen
- Association for Office Professionals of South Africa
- Inskrywings vir 2011 sluit 15 Julie - meer info hier
Vaseline van die Week
- Eskom
- Eskom verdubbel bestuur se salarisse
- 2010: 91 Eskom werkers aan bestraling blootgestel
- Kragkrisis dreig na Eskom blaps
- http://www.fin24.com/Companies/Industrial/Eskom-still-reliant-on-foreign-welders-20110628 Eskom maak nogsteeds staat op buitelandse sweisers]
- Greenpeace
- Greenpeace dump steenkool by Eskom hoofkantoor: watkykjy.co.za
Woord van die Week
Aapstert

