Koeterwaals verbode in die parlement? - LT Afrikaans Episode 035
From Let's Talk Network Wiki
(Redirected from Koeterwaals verbode in die parlement? - LT Afrikaans 035)
Contents |
Klank
Video
In Hierdie Potgooi
Gas
Ons Kontakbesonderhede
- Twitter: @ltafrikaans
- Facebook: www.facebook.com/LTAfrikaans
- Google+: LT Afrikaans
- e-pos: afrikaans@letstalknetwork.tv
In die Nuus
- Koue weer in Europa - blykbaar 60 mense al oorlede
- Eskom en beurtkrag
- Skynbaar is dit wettig as ‘n spoedkaartjie/verkeersoortreding per pos aan mens gestuur word!
- Nieke van den Berg is terug by die DA
- Afrikaans se status as amptelike taal bedreig
Algemeen
'n Algemene gesprek oor Afrikaans, die swak gebruik daarvan op radio, en die evolusie van die taal.
Woorde van die Week
- blog = "woernaal" (van "web" en "joernaal")
- gebeklek en gestertswaai
- jargon (soos in tegniese 'jargon') = "koeterwaals"

