Jy MAG nie weer-waarnemings maak nie! - LT Afrikaans Episode 033
From Let's Talk Network Wiki
Contents |
Klank
Video
In Hierdie Potgooi
Ons Kontakbesonderhede
- Twitter: @ltafrikaans
- Facebook: www.facebook.com/LTAfrikaans
- Google+: LT Afrikaans
- e-pos: afrikaans@letstalknetwork.tv
In die Nuus
- Johannesburg veiliger as Kaapstad
- Giniel de Villiers kom derde in die Dakar
- Vreemde weer in Suid-Afrika
Algemeen
- Die 'South African Weather Service Amendment Bill' en hoe sulke webwerwe nou bedreig is
- SOPA, PIPA en hoe verskeie webwerwe geprotesteer het
- Ons eie Inligtingswet
Woord van die Week
Absurd
Brood van die Week
'Captain Coward' Francesco Schettino - "Ek het perongeluk in 'n reddingsboot ingeval."

