Blouligte, Krieket, Android en ZA Blog Awards - LT Afrikaans Episode 029
From Let's Talk Network Wiki
Contents |
Klank
Video
In Hierdie Potgooi
Gas
Ons kontakbesonderhede
- Twitter: @ltafrikaans
- Facebook: www.facebook.com/LTAfrikaans
- Google+: LT Afrikaans
- e-pos: afrikaans@letstalknetwork.tv
In die Nuus
- Malema geskors vir vyf jaar
- Krieket toetsreeks: Suid-Afrika teen Australië
- Bryce Lawrence genomineer vir top ref prys
- Bloulig kar tref matriek
- Asteroïed net-net verby aarde
Op die Kalender
- 9-11 Nov: Whisky Live Fees, Johannesburg
- 17-19 Nov: Ficksburg Kersiefees, Ficksburg
Algemeen
Ons gas vertel ons van die SA Blog Awards, sy blog Running Wolf's Rant, en ander onderwerpe.
Enigiets Anders
"Tekkies"
Woord van die Week
Applications developer = toepassingsprogramontwikkelaar

